# Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies sê verlede week se twee bomontploffings by Woolworths-winkels in Gauteng en die Vrystaat beklemtoon breër kommer oor georganiseerde misdaad en afpersing in Suid-Afrika. Die eerste ontploffing het Donderdag by Woolworths se tak in Menlynpark in Pretoria plaasgevind. Die tweede was minder as 24-uur later by die Preller […]
# Business Leadership Suid-Afrika sê die land bevind hom tans in ‘n relatief sterk posisie te midde van geopolitieke spanning, danksy agt jaar van fiskale dissipline en strukturele hervormings. Twee groot graderingsagentskappe, Standard and Poor’s en Moody’s, het die land se vooruitsig na positief aangepas. Die Reserwebank het intussen rentekoerse met 25 basispunte verhoog weens […]
# The Institute for Security Studies’ Willem Els says last week’s two bomb blasts at Woolworths stores in Gauteng and the Free State highlight broader concerns about organised crime and extortion in South Africa. The first explosion took place at Woolworths Menlyn Park in Pretoria on Thursday, and the second less than 24-hours later at […]
# Business Leadership South Africa says the country is operating from a position of relative strength amid the geopolitical tensions, which is a direct reward for eight years of fiscal discipline and structural reform. Two major rating agencies, Standard and Poor’s and Moody’s, now have the country on a positive outlook. The Reserve Bank has […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die wetlike en operasionele raamwerke gefinaliseer wat nodig is om China se tydelike nul-tariefskema vir kwalifiserende Suid-Afrikaanse uitvoere te administreer. Die Asiatiese land het in Februarie vanjaar aangekondig dat hy die nul-tariefbeleid met Afrikalande met wie hy diplomatieke bande het, gaan instel. Die SAID-kommissaris, Johnstone Makhubu, sê hulle sal van […]
# Die energiereguleerder, NERSA, het al 176 gelisensieerde elektrisiteitsverspreiders se tariefaansoeke vir die 2026/27-boekjaar oorweeg en goedgekeur. Die nuwe tariewe vir munisipale en privaAT verspreiders sal volgende maand in werking tree. Woordvoerder Charles Hlebela sê dis in ooreenstemming met die bepalings van die Wet op Elektrisiteitsregulering, en in ooreenstemming met die hofbevele van Februarie en […]
# Die minister vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, moedig jong vroue en meisies aan om waaksaam te bly en die nodige voorsorgmaatreëls te tref wanneer hulle e-taxiplatforms gebruik. Daar is toenemende kommer oor pendelveiligheid en geslagsgeweld. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê vervoeroperateurs, tegnologieplatforms, wetstoepassingsagentskappe en gemeenskappe moet almal ‘n […]
# The South African Revenue Service has finalised the legal and operational frameworks required to administer China’s temporary zero-tariff scheme for qualifying South African exports. The Asian country announced in February this year that it would implement the zero-tariff policy with African countries with which it has diplomatic ties. SARS Commissioner Johnstone Makhubu says they will […]
# Die Stad Johannesburg het die besluit van die Johannesburgse aandelebeurs verwelkom om die metro se genoteerde skuldinstrumente wat vroeër opgeskort is, weer te herstel. Dit volg na die indiening van die metro se jaarverslag vir die 2024/2025-boekjaar vroeër vanjaar, wat ‘n belangrike regulatoriese vereiste nagekom het met die stad wat nou ten volle voldoen […]