# Sokker: Paris St-Germain het sy Kampioeneliga-titel begin verdedig met ‘n oorwinning van 6-1 oor Slovan Bratislava. Die Spaanse Wêreldbekerwenner Ferran Torres het ‘n driekuns behaal vir PSG, wat die kompetisie die afgelope twee jaar gewen het. Martin Ødegaard se doel in die 75ste minuut het verlede jaar se naaswenner, Arsenal, vir Napoli 1-0 laat […]
# Die polisie se nasionale adjunkkommissaris, Tebello Mosikili, sê die polisie verskerp hul stryd teen georganiseerde dwelmnetwerke deur toe te slaan op eiendomme wat gebruik word om onwettige bedrywighede te verberg. Twee buitelanders is gister gearresteer ná die ontdekking van ʼn mandrax-laboratorium in Erasmia, wes van Pretoria. Sowat 800-duisend mandrax-tablette is in die laboratorium vervaardig. […]
# Die Ampsklagkomitee het gestem om die EFF se geding in die Wes-Kaapse Hooggeregshof teen te staan. Die saak gaan oor sy besluit om advokaat Thandazani Madonsela se aanbeveling as getuienisleier te herroep. Die African Legal Professionals Association het ʼn soortgelyke regsuitdaging ingedien. Negentien komiteelede het gestem dat die saak teengestaan word, terwyl nege teen […]
# Minstens vyf mense is dood en 87 word vermis nadat ʼn brand op ʼn veerboot in die Filippyne uitgebreek het. Die MV June Aster het met 134 passasiers en bemanning uit die Manila-hawe vertrek en suidwaarts na Coron in die toeriste-provinsie Palawan gevaar toe die brand uitbreek. Kaptein Noemi Cayabyab van die Filippynse kuswag sê […]
The headlines of the leading newspapers on 10 September 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the African Development Bank has approved an 82-billion-rand loan to alleviate Africa’s fertiliser and energy crisis. The paper writes fertiliser shortages and supply chain problems are putting Africa’s food security at risk. # And the Netwerk24 website: Reports the DA […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 10 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Afrika-ontwikkelingsbank het goedkeuring gegee vir ‘n lening van 82-miljard-rand om Afrika se kunsmis- en energiekrisis te verlig. Die koerant skryf kunsmistekorte en probleme in die voorsieningsketting plaas Afrika se voedselsekerheid in gevaar. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]
# Die ANC het volgens berigte ʼn forensiese ouditeur aangestel om moontlike knoeiery met die party se Oos-Kaapse kandidaatlyste te ondersoek. News24 berig oor bewerings dat daar met lyste geknoei is en oor onreëlmatighede in die werwingsproses van raadslede in munisipaliteite soos Nelson Mandelabaai, Alfred Nzo en Buffalo City. Die forensiese ouditeur, Mahier Tayob, is […]
# Die Britse minister van Buitelandse Sake, Ed Miliband, verwerp die idee dat Britse Jode in gevaar is nadat sanksies ingestel is teen Israelse nedersettings in die Wesoewer. Brittanje het ʼn verbod geplaas op handel met sogenaamde onwettige Israelse nedersettings en beskuldig Benjamin Netanyahu se regering van etniese suiwering. Die Britse hoofrabbi, Ephraim Mirvis, glo […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê sy departement verskerp pogings om misdaad, dwelmmisbruik, bendebedrywighede en die besit van gevaarlike wapens by skole te beveg. Hy het gister saam met wetstoepassers vier skole deursoek: Phandimfundo Secondary School, Lekamoso Secondary School in Etwatwa, Rivoni Secondary School en Hulwazi Secondary School in Daveyton. Maile sê […]