# Rugby: A hero of the Springboks’ 1995 World Cup champion team, Joel Stransky, and former All Blacks legend Zinzan Brooke were inducted into World Rugby’s hall of fame. Five others will be named in early September as the rest of the Class of 2026. Stransky scored all of South Africa’s points in the famous […]
# Die DA het vandag sy kandidatelyste vir al 257 munisipaliteite en vier-duisend-484 wyke by die Verkiesingskommissie ingedien vir November se plaaslike regerings-verkiesing . Politieke partye het tot vanmiddag vyf-uur tyd om hul lyste in te dien. Ashor Sarupen van die DA sê kandidate het ‘n streng keuringsproses ondergaan om te verseker geskikte en toegewyde […]
# Chinese owerhede het reddingswerk naby die grens tussen Nepal en Tibet opgeskort oor vrese dat ʼn meer, wat tydens die aanvanklike modderstorting gevorm het en as ʼn versperring dien, nog ʼn ramp kan veroorsaak. Minstens 475 mense is in Nepal dood en een-duisend-300 word vermis ná dodelike kitsvloede in die Himalaja-grensgebied. In Tibet is […]
# Rugby: The weekend’s final group matches will establish the four teams in the penultimate Currie Cup round. Defending champions Griquas and the Cheetahs have already booked home semifinals. This leaves the Pumas, Boland Kavaliers, the Stormers, the Lions and the Sharks fighting it out for the remaining two spots. The Lions welcome the Stormers […]
# Roadrunning: The marathon world record holder, Sabastian Sawe, has withdrawn from next month’s Berlin Marathon in the German capital. The 31-year-old Kenyan shattered the two-hour barrier when he won the London Marathon in April in one-hour-59-minutes-30 seconds. Berlin would have been his first competition since then, and he was looking forward to the very […]
# Lede van Noorweë se koninklike familie is langs koning Harald se hospitaalbed nadat sy gesondheid verder verswak het. Die koninklike paleis sê die 89-jarige monarg se toestand is tans baie ernstig. Koningin Sonja en kroonprins Haakon het hul amptelike verpligtinge gekanselleer en by ander familielede in die Oslo Universiteitshospitaal aangesluit. Harald word behandel vir […]
# Die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het voor die Madlanga-kommissie getuig die privaat ondersoeker Paul O’Sullivan het navraag gedoen oor vordering met die Valke se ondersoek na die Phala Phala-saak. Lebeya het geweier om inligting te verskaf omdat ‘n ondersoek nie met privaat individue bespreek mag word nie. Hy het getuig O’Sullivan […]
# Rugby: Australian referee Angus Gardner will now handle Saturday’s second Test between the Springboks and the All Blacks in Cape Town. He replaces Nika Amashukeli from Georgia, who became ill. Amashakuli will now be in charge of next weekend’s third Test at Johannesburg’s FNB Stadium. Gardner refereed New Zealand’s match against the Lions at […]
# Rugby: Die All Blacks se hoofafrigter, Dave Rennie, het verskeie veranderings aangebring aan sy span vir Saterdag se tweede toets teen die Springbokke in Kaapstad. Die stut George Bower vervang die beseerde Ethan de Groot. Tupou Vaa’i skuif na slot nadat Josh Lord beseer is, terwyl Simon Parker na flank skuif. Xavier Numia sal […]