Skip to content

Tennis: Zverev sien uit na verantwoordelikheid om boaan wêreldranglys te wees [KLANK]

# Tennis: Die tweemalige Grand Slam-kampioen Alexander Zverev sien uit na die verantwoordelikheid om wêreld-nommer-een te wees. Die 29-jarige Duitser het die posisie Maandag beklink. Hy het eers drie Grand Slam-eindstryde verloor voor hy in Junie sy eerste titel opgeraap het in die Franse Ope, gevolg deur sy tweede in die Amerikaanse Ope. Zverev erken die werklikheid om die boonste posisie te bereik, het nog nie ten volle ingesink nie:

ENG ZverevOnWorldNumberOne