# Gimnastiek: Die Russiese Gimnastiek-federasie het Nederland gekritiseer vir sy weiering om visums uit te reik aan drie Russiese gimnaste vir die Wêreld-sier-gimnastiek-kampioenskap wat Saterdag in Rotterdam begin. Hulle is die heersende vroue-wêreldkampioen, Angelina Melnikova, Viktoria Listunova en Anna Kalmykova. Die federasie bestempel die besluit as diskriminasie en ‘n skending van die beginsels van gelyke deelname, en gaan na Wêreld-gimnastiek en die Internasionale Komitee appelleer.
Gimnastiek: Drie Russiese gimnaste word visums geweier vir die wêreldkampioenskap in Rotterdam