# Die Stad Tshwane verwelkom die opbouende gesprekke tussen die Tshwane-metropolisiedepartement en die Menlyn Park-winkelsentrum se bestuur. Dit hou verband met klagtes oor geraas na onlangse vermaak-geleenthede wat by die sentrum se leefstylsentrum aangebied is. Die sentrum is een van die grootste winkelsentrums in Suid-Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê openbare vermaak en […]
# First deputy president and parliamentary leader, John Hlophe, is one of three MK Party members who will be part of Parliament’s 31-member impeachment committee. The other two are chief whip Mmabatho Mokoena- Zondi and Khanyisile Litchfield-Tshabalala. The committee will look into whether president Cyril Ramaphosa violated his oath of office in the alleged cover-up […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die afdanking van die Gautengse Dobbelraad se uitvoerende hoof, Karabo Mbele, oor bestuursmislukkings en growwe wangedrag. Die raad se finansiële hoof, Oscar Maripane, is geskors na onthullings van verkrygingsonreëlmatighede en mislukte finansiële bestuur. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker, sê die ingryping is ʼn belangrike stap om aanspreeklikheid, etiese bestuur […]
# Die waarnemende minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sindisiwe Chikunga, sê 293-miljard-rand is as deel van die program vir maatskaplike bystand toegestaan vir maandelikse regstreekse betalings vir kinders, pensioenarisse en mense met gestremdhede. Sy het gister die departement se begroting van 302-miljard rand vir die 2026/2027-boekjaar in die Parlement ter tafel gelê. Chikunga sê 36,4-miljard rand […]
# Die DA in Gauteng vra die provinsiale regering om die vernietigende begroting-besnoeiing van 64-persent by Kwintiel 5-skole onmiddellik om te keer. Die party het ʼn griefskrif wat deur meer as 16-duisend inwoners onderteken is, amptelik aan die Gautengse portefeuljekomitee oor Onderwys oorhandig. Michael Waters van die DA sê hierdie besnoeiings is nie abstrakte syfers op […]
# US vice president JD Vance says they are locked and loaded to aggressively attack Iran again if a peace deal to end the war is not reached soon. President Donald Trump stated yesterday that he was only an hour away from launching another military strike on Tehran, before he postponed it at the request […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor berigte dat die brandstofprys weereens gaan styg. Die Sentrale Energiefonds se vooruitskatting vir Junie toon dat die petrolprys met tussen 13- en 19-sent kan styg, terwyl dieselpryse met tussen vier-rand-41- en drie-rand-52-sent kan daal. Claude Naicker van die vakbond sê die verwagte styging sal ‘n nóg groter […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy is bekommerd omdat die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad die Wet op Openbare Verkryging in die Konstitusionele Hof uitdaag. Volgens die wet sal al die staat se verkryging hanteer word deur ʼn sentrale kantoor in Nasionale Tesourie. Dit bevat ook riglyne vir voorkeurverkryging in ooreenstemming met die regering […]
# Die waarnemende minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sindisiwe Chikunga, sê die regering is vasberade om die maatreëls te verskerp teen die seksuele uitbuiting van kinders, statutêre verkragting en aanlyn dreigemente teen kinders. Sy het die departement se begroting van 302-miljard rand vir die 2026/2027 finansiële jaar gister in die Parlement ter tafel gelê. Chikunga het beklemtoon […]