# Die UDM vra dringende, gekoördineerde optrede nadat die liggame van agt vroue die afgelope twee maande in die Ekurhuleni-metro gevind is. Die polisie het bevestig al die slagoffers wat in Kemptonpark gevind is, is seksueel aangerand, maar hulle probeer nog vasstel of die gevalle verbind kan word. Die UDM se nasionale voorsitter, Yongama Zigebe, […]
# Amerika se hoër as verwagte inflasiekoers en Brent-ruolie wat ver bo 100-dollar rand per vat verkoop, gaan ʼn onregstreekse uitwerking op Suid-Afrika hê. Dit is volgens KPMG South Africa se hoofekonoom, Frank Blackmore. Hy sê die voortslepende konflik in die Midde-Ooste en die sluiting van die Seestraat van Hormoes sal met verloop van tyd […]
# Activists and Citizens Forum verwelkom die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, se besluit om aanklagte teen die geskorste polisiekommissaris, Fannie Masemola, terug te trek. Hy is beskuldig van oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur oor die Medicare 24-tender. Woordvoerder Dennis Bloem sê die voormalige hoof van die Onafhanklike Direktoraat teen […]
# Die DA sê die ANC se interne operasionele mislukkings moenie ʼn verskoning wees wat die party toelaat om die reëls vir indiening van kandidaatslyste voor die November-verkiesing te buig nie. Minstens 181 ANC-kandidate se name is nie voor die sperdatum van 28 Augustus op die Verkiesingskommissie se stelsel gelaai nie. Die party blameer ʼn […]
# OpenAI CEO Sam Altman says the world should trust artificial intelligence companies to do the right thing because they feel the magnitude of acting responsibly. There have been growing concerns recently about the technology’s potential risks, with Anthropic CEO Dario Amodei calling for the pace of all AI development to slow down and urging […]
# Die parlementêre Polisiekomitee sê die moorde op agt vroue in Ekurhuleni weerspieël Suid-Afrika se veel breër stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord. Die agt liggame is oor ‘n tydperk van twee maande in en om Kemptonpark gevind. Die polisie het reeds ‘n multidissiplinêre span bestaande uit spesialis-speurders, forensiese deskundiges, opsporingskundigheid, polisiehonde en ondersoekende sielkundiges saamgestel. […]
# President Cyril Ramaphosa het 4 November 2026 as openbare vakansiedag verklaar. Altesaam 546 politieke partye sal op dié dag aan die plaaslikeregeringsverkiesing deelneem. Meer as 140-duisend kandidate is reg oor die land benoem om tien-duisend-526 raadsetels te betwis. Ramaphosa moedig alle geregistreerde kiesers aan om die vakansiedag te gebruik om hul demokratiese reg en […]
# The Congress of South African Trade Unions 15th National Congress has collapsed after it was adjourned on its second day in Midrand, Johannesburg, on Tuesday evening. At the centre of the chaos was disputed credentials, the legal standing of the union federation’s first deputy president Mike Shingange and whether the congress is proceeding lawfully. ANC […]
# Prime minister Mark Carney says Canada is pursuing a unique security and economic alliance with the European Union. This as Ottawa is seeking to reduce its economic dependence on the US, as the trade war between the two countries has deepened over the last month. After trade talks suddenly collapsed last month, the two […]