# Die EFF se Jeugbevel veroordeel die moord op die 14-jarige Likhona Fose, ‘n Graad-8 leerder van die Ikusasalethu Secondary School in Braamfischerville, Gauteng. Haar familie het haar Saterdag as vemis aangegee toe sy nie huis toe gekom het nie. Likhona se verminkte liggaam is Sondag in ‘n veld in Roodepoort, nie ver van haar […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hy bevestig sy oproep dat sekere polisiëringsmagte na die Stad Kaapstad se Metropolisiediens en wetstoepassingsowerhede in die provinsie afgewentel word. Dit volg nadat ses mense die afgelope drie weke in bendegeweld in Wesbank doodgeskiet is. Andrew Bateman van die DA sê Kaapstad en die provinsiale regering moet hul […]
# Self-proclaimed prophet Shepherd Bushiri and his wife, Mary Bushiri, have filed a review application in the High Court of Malawi in Lilongwe to set aside the judgment ordering their extradition to South Africa. The controversial couple fled to Malawi in 2020 after failing to comply with their bail conditions, leading to South Africa’s extradition request. […]
# ʼn Senior FNB-ekonoom, Koketso Mano, sê met die oes van somergewasse in volle swang sal die jongste verlaging van die brandstofprys boere se winsgrens verhoog omdat dit ongeveer 13-persent van graanboere se insetkoste uitmaak. Albei grade petrol kos vyf-sent per liter minder terwyl die dieselprys met 37-sent per liter daal. Mano sê die sitrus-uitvoerseisoen […]
# Agricultural organisation TLU SA says the Copyright Amendment Bill and the Performers’ Protection Amendment Bill are nothing less than a continuation of the systematic assault on private property rights in South Africa. The two bills have been submitted to Parliament by the ANC. TLU SA’s, Bennie van Zyl, is warning that these bills, under the […]
# Die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement het die gebruik van die Sentrale Verskafferdatabasis-kwotasiestelsel aanvaar, wat deur die Nasionale Tesourie ontwikkel is. Die databasis dien as die bron van alle verskafferinligting vir al drie regeringsvlakke. Die departement se woordvoerder, Sizwe Kupelo, sê die nuwe stelsel sal help om duplisering en koste vir beide die verskaffer en die regering […]
# Die DA sê die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het versuim om bestaande eise te verwerk, ondanks die feit dat hulle die wetlike raamwerk, tyd en befondsing gehad het om dit te doen. Tot op hede is meer as 52-miljard-rand aan grondteruggawes bestee. Sonja Boshoff van die DA sê meer as vyfduisend-700 […]
# Die Stad Tshwane verwelkom die deurbraak in die voortgesette ondersoek na die onwettige oordrag van sowat 11-miljoen-rand na bedrieglike munisipale rekeninge. ʼn Gewese direkteur en boekhouer in die metro, Tienka Abbort, wat inhegtenisneming in verband met die saak ontduik het, is onlangs aangekeer en het Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Die metro se woordvoerder, […]
# United Nations Secretary-General, António Guterres, says plastic pollution is choking the planet, harming ecosystems, well-being, and the climate. Today marks World Environment Day under the theme, Putting an End to Plastic Pollution. An estimated 20-million metric tons of plastic litter end up in the environment every year, and this number is expected to increase significantly […]