# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot veilige, waardige gesondheidsdienste van gehalte nadat 24 basiese munisipale klinieke sertifikate vir die nakoming van gesondheidstandaarde ontvang het. Burgemeester Nasiphi Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die kantoor vir die nakoming van gesondheidstandaarde evalueer gesondheidsinstellings volgens baie streng standaarde. Hy sê dit word beoordeel volgens gestandaardiseerde […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus is confident the Bulls players will slot back into the national system with ease. Twelve Bulls, who were unavailable for Bok duty this past weekend due to playing in the United Rugby Championship final, have been included in the 46-man squad for the Nations Championship. Flyhalf Handré Pollard came […]
# Rugby: Ardie Savea has been named new All Blacks captain ahead of next month’s Nations Championship Tests against France, Italy and Ireland. He replaces Scott Barrett, who has a long-term injury. Coach Dave Rennie has selected a 34-strong squad which includes four uncapped players – Xavier Numia, Josh Moorby, Fehi Fineanganofo and Anton Segner. […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê hy het die March and March-beweging se leier, Jacinta Ngobese-Zuma, gevra dat immigrante-kinders toegelaat word om die akademiese jaar te voltooi voor enige deportasie-prosesse uitgevoer word. Die teen-immigrantegroep pak die skuld vir oorvol Suid-Afrikaanse skole op die kinders van buitelanders en vra massa-deportasies. Makaneta sê kinders kies nie waar hulle gebore word […]
# Business Leadership South Africa says genuine competition in electricity and not reform in name only, is essential to reversing the de-industrialisation caused by years of steep price increases that undermined manufacturing competitiveness. Eskom’s restructuring task team is working to establish a fully independent, state-owned Transmission System Operator which will own and control transmission assets and […]
# Die Stad Tshwane veroordeel vandalisme van belangrike infrastruktuur en sê dié misdadige optrede ontwrig noodsaaklike dienste en het ʼn negatiewe uitwerking op inwoners en sakeondernemings. Gebiede wat uit die Eersterust-reservoir water ontvang, het onlangs onder onderbrekings deurgeloop weens vandalisme by die reservoir-terrein. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê water-infrastruktuur behoort aan almal en die beskerming […]
# Koning Misuzulu kaZwelithini vra selfbeheersing te midde van toenemende spanning rondom onwettige immigrante en sê geen griewe, hoe groot ook al die frustrasie, regverdig bloedvergieting of aanranding op individue nie. Dit volg nadat teen-migrasiegroepe besluit het alle onwettige buitelandse burgers moet Suid-Afrika teen 30 Junie verlaat. Die regering distansieer hom van hierdie sperdatum en […]
# Acting National Police Commissioner, Puleng Dimpane, says plans are in place to maintain law and order amid growing tensions over immigration. This as anti-immigration campaigns and calls for undocumented foreign nationals to leave the country by June 30th have gained momentum across the country. The acting minister of Police, Firoz Cachalia, met with SAPS […]
# Die GOOD-party sê ʼn sluipmoord wat met kieserregistrasie verbind word, is ʼn aanval op die stem-proses en elke inwoner se reg om vry en sonder vrees deel te neem. ʼn DA-wykskandidaat in die tussenverkiesing in Dunoon, Kaapstad, Sinovuyo Dyokwe, is Saterdag vermoor. Jonathan Cupido van GOOD sê die Verkiesingskommissie, die metro en die polisie […]