# Rugby: World Rugby has confirmed the 2027 Sevens Series and World Championship schedule, following a landmark 2026 competition which saw the Blitzboks win both the Series and the World Championship. The season will once again kick off in Dubai in November this year, before visiting Cape Town, Singapore, Perth, Vancouver and New York, culminating in the World […]
# Die Oos-Kaapse regering bly daartoe verbind om die lewens van jongmense te beskerm, vreedsame gemeenskappe te bevorder en seker te maak elke kind kan in ʼn veilige omgewing leer en groei. Hy het ʼn weeklange Morele Herlewingsprogram in Mbhashe bekendgestel as deel van verskerpte pogings om seuns se gewelddadige faksiegevegte te bekamp en maatskaplike […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging sê Nasionale Tesourie se besluit om die oorblywende 7,1-miljard-rand in befondsing in Julie vry te stel, sal help om noodsaaklike munisipale dienste te beskerm en die behoefte aan verantwoordbaarheid versterk. Die Tesourie het erken gemeenskappe behoort nie onnodige blootgestel te word weens munisipale amptenare se bestuursmislukkings nie. SALGA se woordvoerder, […]
# ActionSA sê die aanstelling van Sizakhele Dyantyi as nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris bied geleentheid om vertroue in polisiëring te herstel en die stryd teen georganiseerde misdaad te verskerp. Hy het 34 jaar polisie-ervaring en het verskeie operasionele en leierskapposisies in die Oos- en Wes-Kaap beklee. Stephan Gerber van ActionSA sê hulle is bemoedig deur Dyantyi […]
# The death toll from the 6.8 magnitude earthquake that hit southern Japan on Tuesday has risen to 30, as rescue teams race to find survivors underneath collapsed buildings. The earthquake that struck Kumamoto prefecture on the island of Kyushu left at least 62 people injured, while the region experienced over 100 aftershocks. Rescue workers […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die departement het ‘n verbintenis om openbare infrastruktuurprojekte doeltreffend te lewer, aan die vereiste standaarde te voldoen, en funksionele, veilige en moderne fasiliteite vir regeringsdienslewering te bied. Hy het gister die nuwe kantoorgebou vir die Departement van Indiensneming en Arbeid in Rissikstraat 4, Johannesburg, […]
# South Africa has made progress in implementing Broad-Based Black Economic Empowerment over the past decade; however, transformation efforts have slowed since the Covid-19 pandemic. This is according to the Economic Empowerment Commission’s latest report, which draws on empowerment scorecards and compliance reports from both public and private sector entities. The property sector recorded the […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra dat ʼn gekwalifiseerde, bevoegde uitvoerende hoof onmiddellik aangestel word om oor te neem en die situasie by die Tembisa Provinsiale Tersiêre Hospitaal te beredder. Dit volg na berigte van wanbestuur van staatsbates, blatante nalatigheid en agterlosigheid, en onbelangstellende bestuur. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê dis ontstellend dat die hospitaalbestuur […]
# Die DA het sy oproep herhaal vir volle deursigtigheid oor elke aanstelling by die huidige Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, insluitend die vergoeding, mandate en goedkeuringsprosesse vir adviseurs en konsultante. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se voorgestelde vergoedingspakket van 11-miljoen-rand vir die NSFAS-administrateur Hlengani […]