Skip to content

Mayibuye-beweging huldig 57 raadslede in voor munisipale pligte begin [KLANK]

# Die Afrika Mayibuye-beweging het ʼn inhuldiging-slypskool gehou vir sy pas verkose 57 raadslede in die 34 munisipaliteite waar hy verteenwoordig word. Die nuwe beweging, wat die eerste keer aan ʼn munisipale verkiesing deelgeneem het, is die tweede grootste party in Groter-Giyani, Limpopo, waar hy 18,64-persent van die stemme gekry het. Mayibuye se woordvoerder, Sydney Baloyi, sê die slypskool het gefokus op munisipale raads- en komiteeprosedures, begrotings, raadslede se verantwoordelikhede, etiese leierskap en openbare deelname:

ENG BaloyiONInducts