Skip to content

Minister Lamola lei Suid-Afrikaanse afvaardiging na AU-vergadering oor finansiering [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, lei vandag in Ghana die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die 27ste buitengewone sitting van die Afrika-unie se uitvoerende raad. Ministers van Buitelandse Sake en van Finansies gaan ‘n verslag oor die A-U se finansiering en die Vredesfonds bespreek. Die departement se woordvoerder, Phindile Kunene, sê die vergadering kom te midde van toenemende kommer onder A-U-lidlande oor die groep se afhanklikheid van eksterne befondsing:

ENG KuneneONFinancing