# Die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersvakbond het die Nasionale Tesourie se besluit verwelkom om Julie se munisipale befondsing vry te stel. Volgens die minister van Finansies, Enoch Godongwana, is die rede vir die vrystelling van die oorblywende 7,1-miljard-rand kommer oor die uitwerking daarvan op dienslewering. SAMWU se hoofsekretaris, Dumisane Magagula, sê die Tesourie se besluit om […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sê hy gaan ‘n oop tenderprosesse gebruik vir onderhoud aan paaie en raadgewende ingenieursdienste. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria die agentskap se besluit om padonderhoud-kontrakte aan ʼn paneel van 20 maatskappye toe te ken, ongrondwetlik en onregmatig verklaar het. Die tender was daarop gemik om ʼn paneel raadgewende […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange vonnis verwelkom wat die Pretoriase Streekshof opgelê het aan ‘n leerdervervoerbestuurder van Mamelodi wat ‘n negejarige kind verkrag het. Woordvoerder Lumka Mahanjana sê die 41-jarige Given Mphahlele het die kind in Junie 2021 in sy huis verkrag en gedreig om haar ma te vermoor as sy haar vertel. […]
# Polisie in Gauteng ondersoek twee aanklagte van moord, poging tot moord en besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Dit volg na gister se skietery tussen vermeende onwettige mynwerkers en die polisie in Roodepoort, wes van Johannesburg. ʼn Polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê hulle het gereageer op berigte van ʼn skietery op ʼn oop veld in […]
# ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê Suid-Afrika het ʼn regering nodig wat die landsgrense kan beveilig, immigrasiewette afdwing en seker maak mense wat onwettig in die land is, word volgens wet hanteer. Die regering het sy optrede teen onwettige migrasie en verwante misdade verskerp, met meer as 68-duisend buitelanders wat sedert Junie vir repatriasie […]
# Former Passenger Rail Agency of South Africa CEO, Lucky Montana, has described the Special Investigating Unit’s interim order against him as “nonsensical”. The Special Tribunal has granted the SIU an interim preservation order to freeze two properties, worth more than 15-million-rand, owned by Montana. A probe uncovered a money trail linking the properties to […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu has described his meeting with US president Donald Trump as “one of the best conversations” they have had. The two leaders met behind closed doors at the White House yesterday, their first sit-down since launching a joint war against Iran. The White House said the meeting was positive and […]
# Parliament’s Impeachment Committee will continue its preparatory work today. Among the agenda items is the implication of the recent Western Cape High Court decision on president Cyril Ramaphosa’s urgent application. The court granted the president an urgent interim interdict, pausing the impeachment process, while his application to review the independent panel’s report that found he […]
# Outgoing South African National Roads Agency Limited CEO, Reginald Demana, has admitted that the agency was ill-equipped to award the 9.5-billion-rand routine road maintenance tender to a panel of 20 companies. The High Court in Pretoria declared the tender unconstitutional and unlawful, after two construction companies, BCB Solutions and Botle Ba Afrika Roads, challenged […]