# Die DA in die Wes-Kaap sê betroubare infrastruktuur en ‘n omgewing waarin ondernemings kan belê, groei en werk skep is nodig om die werkloosheidskrisis te oorkom. Die derde kwartaal se Arbeidsmag-opname plaas nasionale werkloosheid op 33,7-persent. Noko Masipa van die DA sê die Wes-Kaap is die enigste provinsie wat jaarlikse positiewe werkskeppingsgroei toon. Hy sê 69-duisend werksgeleenthede is bygevoeg, wat die provinsiale syfer op 2,883-miljoen te staan bring:
DA in Wes-Kaap sê werkskepping gebeur nie in afsondering nie [KLANK]
ENG MasipaOnUnemployment