# Today is the International Day of Democracy, observed under the theme “Bring Human Rights Into Focus”. According to the Economist Intelligence Unit Democracy Index, about 165 countries and territories have some level of democratic classification. United Nations secretary-general António Guterres has emphasised the importance of bringing together people from across societies to enrich decision-making, […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie verwelkom die polisie en spesialis-wetstoepassings-eenhede se suksesse teen dwelmhandelaars die afgelope week. Die Wes-Kaapse polisie het beslag gelê op 57-duisend Mandrax-tablette en vyf kilogram kokaïen van ongeveer 5,85-miljoen-rand. ‘n Vermeende dwelmlaboratorium met ‘n waarde van sowat 100-miljoen-rand is in Erasmia, Tshwane, ontdek. Voorsitter Ian Cameron sê hierdie welslae is […]
# Motorsport: The organisers of the Formula One Spanish Grand Prix are prepared to make changes to the new Madring circuit for next year following this weekend’s inaugural race. Drivers complained about the lack of overtaking opportunities while spectators also criticised access to the venue and the facilities on social media. Madring managing director Luis […]
# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, waarsku inwoners om vandag voor te berei vir erge weer in dele van die provinsie. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak-twee-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms, swaar neerslae en sterk wind. Die departement se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê Buthelezi het die provinsiale rampbestuursentrum geaktiveer […]
# Die vakbondfederasie SAFTU sê die naweek se noodlottige motorongelukke is ‘n herinnering aan die voortgesette nasionale padsterfte-krisis. ‘n Botsing tussen drie voertuie op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gamka in die Wes-Kaap het 21 lewens geëis, terwyl agt mense dood is in ‘n botsing op die N17-tolpad naby Ermelo in Mpumalanga. Asive Dyani […]
# ANC national chairperson Gwede Mantashe says union federation COSATU must work to resolve its internal matters at it’s 15th national congress. The congress descended into chaos in Midrand, Johannesburg, yesterday due to infighting and the suspension of deputy president Mike Shingange. NEHAWU withdrew its support for Shingange despite being the union’s president, while NUM, […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer het instellings in die vervoersektor gevra om in die komende boekjaar die prestasies van Transnet en die Lughawensmaatskappy na te volg. Transnet het einde Maart ‘n wins van 4,6-miljard-rand getoon teenoor ‘n verlies van 1,9-miljard-rand die vorige jaar. ACSA het ‘n wins van 1,2 miljard-rand aangeteken in die vorige […]
# Die Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor die ontdekking van die liggame van vyf vroue in Kemptonpark, Ekurhuleni, en sê die lewens van vroue moenie statistiek word nie. Die polisie het ‘n multidissiplinêre span saamgestel om moontlike skakels tussen die gevalle te ondersoek. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê wetstoepassingagentskappe […]
# Die DA in Tshwane sê hy is gekant teen die omskep van bestaande gemeenskapgeriewe vir sport en ontspannning in ‘n hervestigingkamp. ‘n Uitspraak van die Appèlhof het die weg gebaan vir die uitsetting van die inwoners van die Melgisedek-gebou. Die Stad Tshwane beplan om die informele inwoners in ‘n tydelike tentekamp in Gezina te […]