# More than 170 civilians have reportedly been killed and one-thousand-and-28 injured in Ukraine since 9 July, amid intensified Russian attacks. At least 16-thousand-431 civilians have been killed in Kyiv since Moscow’s war started in February 2022, including 803 children. The United Nations’ Indrika Ratwatte says continued hostilities in Ukraine are inflicting mounting harm on […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê die veredeling van minerale moet die middelpunt van Afrika se ekonomiese gesprek wees. Die vasteland beskik oor 30-persent van die wêreld se mees kritieke mineraal-afsettings wat kobalt, litium, koper, seldsame aardmetale, en metale uit die platinum-groep insluit. Nzimande het gister tydens ʼn bespreking by […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, het die bevestiging van datums vir die opening van die 2027- aanlyn aansoektyd vir Graad 1- en Graad 8-leerders verwelkom. Die LUR vir Onderwys, Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, Lebogang Maile, het aangekondig dat aansoeke volgende Woensdag open en op die vierde September sal sluit. Makaneta het ouers aangespoor om […]
# Tennis: Women’s world number one Aryna Sabalenka and 24-time Grand Slam champion Novak Djokovic will play the US Open mixed doubles, which starts on August 25th in New York. Last year’s runners-up, Iga Swiatek and Casper Ruud, have entered along with Elena Rybakina and Taylor Fritz, and the Japanese duo of Naomi Osaka and […]
# Die polisie het die afgelope week 16-duisend-684 verdagtes weens verskeie misdade gearresteer as deel van Operasie Shanela se pogings om misdaad landwyd te bekamp. Twee-duisend-547 gesoekte individue wat verbind word met geweldsmisdade soos moord, poging tot moord, verkragting, voertuigkapings, besit van onwettige vuurwapens, en huis- en sakeroof is aangekeer. Die polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê […]
# ʼn Senior FNB-ekonoom, Siphamandla Mkhwanazi, sê hoër leningkoste, swakker verbruikersvertroue en traer ekonomiese toestande beïnvloed die vraag na behuising en sal na verwagting die res van die jaar mark-aktiwiteit kniehalter. Die FNB-huisprysindeks het in Junie verder verlangsaam. Die jaarlikse groei in huispryse het van 5,7-persent in Mei tot 5,2-persent gedaal. Mkhwanazi sê die behuisingsmark trek […]
# Minister of Finance, Enoch Godongwana, has proposed that the salary package of National Student Financial Aid Scheme administrator, Hlengani Mathebula, be reconsidered. Mathebula, who was appointed by minister of Higher Education and Training Buti Manamela in May after NSFAS was placed under administration, will earn eleven-million-rand over 24 months. His four technical advisers are […]
# Die Oos-Kaapse Vervoerdepartement het ʼn senior beampte voorlopig geskors na ʼn ondersoek na ʼn vermoedelik onregmatige aanstelling. Die betrokke persoon is Phelisile Melane, wat aangestel is as Adjunkdirekteur: Werknemerverhoudings. ʼn Onafhanklike feitesending het die werwingsproses, kwalifikasies tydens die aanstelling en voorleggings van betrokkenes ondersoek. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê Melane sal voor […]
# Die vakverbond Saftu veroordeel Amerika se jongste besluit om nuwe handelstariewe teen Suid-Afrika en tientalle ander lande in te stel omdat hulle na bewering nie dwangarbeid keer of doeltreffend bekamp nie. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger het tariewe van 12,5-persent teen Suid-Afrika ingestel. Volgens Saftu se woordvoerder, Asive Dyani, het die land herhaaldelik bewys hy het ‘n […]