# The DA says it remains adamant that the National Health Insurance, in its current form, is not the vehicle for achieving universal quality healthcare, as it risks undermining public and private healthcare systems. This comes as the Constitutional Court has declared unconstitutional the provisions in the NHI Act that allowed the state to dictate where healthcare […]
# Business Leadership South Africa says reform of the logistics sector is critical to the country’s future economic success. According to the latest financial year data for 2025/2026, the country’s eight commercial ports welcomed eight-thousand-630 vessel arrivals. This represents a nine-percent increase in ship traffic compared to the previous financial year. BLSA CEO Busiswe Mavuso […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, het die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, gelukgewens met sy Meestersgraad in Hidrologie, Cum Laude. Minister Nzimande sê Mahlobo se graad is veral belangrik want dit sluit aan by die kritieke vaardigheidsbehoeftes in Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Veli Mbele, sê die adjunkminister […]
# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-vakbond beskuldig die SAPD se Forensiese Wetenskapslaboratorium van ernstige tekortkominge in beroepsgesondheid en -veiligheid. Die vakbond beweer die SAPD het versuim om verpligte hepatitis-siftingstoetse, mediese toesig en bevestiging van inentings uit te voer soos vereis ingevolge wette oor beroepsgesondheid en -veiligheid. POPCRU se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê sekere werknemers wat vroeg […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering is verbind daartoe om kinders te beskerm teen siektes wat met inenting voorkom kan word deur sterk inentingsprogramme en uitreikveldtogte. Sewe-en-negentig-persent van kinders onder een is in die 2025/26-boekjaar teen masels en Duitse masels ingeënt. Woordvoerder Memory Booysen sê die belangrikste uitdagings sluit in verkeerde […]
# The United Nations says one of the world’s fastest-growing challenges is the global housing crisis, which affects nearly 2.8 billion people worldwide. More than 1.1 billion people live in slums or informal settlements worldwide, and more than 120 million people over the last decade were either born into or moved into slums and informal […]
# ‘n Aardbewing met ‘n sterkte van 5.2 het China se suidwestelike streek, Guangxi, in die vroeë oggendure getref, wat twee lewens geëis en meer as seweduisend mense in die stad Liuzhou gedwing het om te ontruim. Die staatsuitsaaier CCTV berig dat 13 geboue ingetuimel het, terwyl owerhede die integriteit van die spoorlyn-infrastruktuur inspekteer. Kommunikasie- […]
# Krieket: Die voorlaaste week van die Indiese Premierliga het aangebreek en baie is nog op die spel om uitspeelwedstryde te verseker. Die verdedigende kampioen, Royal Challengers Bengaluru, is stewig bo-aan die punteleer met 16 punte na hulle Punjab Super Kings gister geklop het. Gujarat Titans is in die tweede plek, Sunrisers Hyderabad derde en […]
# Rugby: Die Verenigde Rugbykampioenskap gaan nou sy uitspeelrondes binne met drie Suid-Afrikaanse spanne wat vir die kwarteindronde gekwalifiseer het. Die Stormers en die Bulle het tuiswedstryde verseker. Die Stormers, derde op die punteleer, speel volgende Saterdag teen die Walliese span Cardiff in Kaapstad, terwyl die vierde-geplaaste Bulle op Loftus in Pretoria kragte meet met […]