Skip to content

Basiese Onderwys-komitee versoek deeglike uiteensetting van uitstaande BELA-beleidsoorsigte [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys het ʼn volledige lys aangevra van skole wat nog nie ʼn oorsig van hul toelatings- en taalbeleide voltooi het nie, asook die redes daarvoor. Dit hou verband met die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. Voorsitter Joy Maimela sê die departement het die komitee ingelig daar is vordering, maar ook probleme met die instelling. Sy sê dit sluit tekortkominge in wat befondsing, infrastruktuur en provinsiale departemente se vermoë betref:

ENG MaimelaONBelaAct