# Die eThekwini-munisipaliteit sê nooddienste is op ʼn hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn geel Vlak 2-waarskuwing vir sterk wind in dele van KwaZulu-Natal uitgereik het. ʼn Sterk hoëdrukstelsel sal na verwagting sterk noorde- tot noordooste-wind veroorsaak. Die munisipaliteit se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die sterk wind kan skade veroorsaak, veral in die […]
# Tennis: US Open champion Alexander Zverev is now in prime position to make a push to become the 30th world number one. The German now trails Italian Jannik Sinner by just one-thousand-810 points in the latest world rankings. Spaniard Carlos Alcaraz is third, while American Ben Shelton has reached a new career-high ranking of […]
# Die Tshwane-metropolisiedepartement is bekommerd oor die inhegtenisneming van voetgangers wat op hoofpaaie betrap is. Meer as 30 voetgangers is die afgelope week op die N1 en N4 aangekeer te midde van ʼn gevaarlike neiging om die gevaarlike hoofweë oorte steek of duim te ry. Woordvoerder Puleng Motholo sê hierdie optrede skep ʼn ernstige gevaar […]
# Agtien mense is dood in ʼn botsing op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gamka in die Wes-Kaap. Twee minibustaxi’s en ʼn stasiewa was in die ongeluk betrokke. Drie mense is ernstig beseer. Die Departement van Mobiliteit se woordvoerder, Muneera Allie, sê die N1 bly in albei rigtings gesluit. Sy het motoriste aangeraai om […]
# Die Stad Tshwane verwelkom die Appèlhof se verwerping van ʼn heroorwegingsaansoek van Lawyers for Human Rights namens besetters van die Melgisedek-gebou. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê dit laat die metro toe om met die beveiliging van geboue voort te gaan ingevolge sy Bad Buildings-program. Sy sê die Melgisedek-eiendom hou […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die Ongeluk-en-noodeenheid by die Far East Rand-hospitaal word tans opgeknap. Die vier maande lange projek sal na verwagting teen Desember afgehandel wees. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê alle nooddienste is tydelik binne die hospitaal hervestig om ononderbroke pasiëntesorg te verseker. Hy sê dienste soos die buitepasiënt-departement en ortopediese […]
# President Cyril Ramaphosa says BRICS is an important platform for South Africa to build political and economic ties that benefit the country and its citizens. He attended the 18th BRICS Summit in New Delhi, India, over the weekend. In his weekly newsletter, Ramaphosa highlighted investment and trade, with more than a fifth of the country’s trade being […]
# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, vra gemeenskappe om die normalisering van geweld teen vroue te verwerp. Sy sê voorvalle soos die moord op vier vroue in Kemptonpark, en die vrou wat in Centurion Rooihuiskraal beroof is toe sy van die gimnasium terugkeer, beklemtoon kommer […]
# US president Donald Trump has resisted stirring concerns about artificial intelligence, saying AI is going to be more good than bad. Anthropic CEO Dario Amodei, a leader in the AI race, warns that AI is developing so faster that it could outrun humans’ ability to manage it if left unchecked. Trump has acknowledged the need […]