# ‘n Indonesiese bemanningslid sterk aan in ‘n Kaapstadse hospitaal nadat hy aan die Kaapse Suidkus vanaf ‘n houerskip gered is. Reddingspanne van die Nasionale Seereddingsinstituut in Hermanus en ER24-paramedici het gereageer op berigte van ‘n ernstige mediese noodgeval naby Walkerbaai. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, sê die pasiënt was in ‘n ernstige toestand, […]
# Die Malawiese regering vra finansiële skenkings en humanitêre hulp om sowat tien-duisend burgers uit Suid-Afrika te repatrieer. Malawiese burgers het by die Sherwood-saal in Durban bymekaargekom, desperaat om huis toe te keer na ‘n vlaag van teen-immigrante-betogings in die land. Die repatriasieprogram word gekoördineer deur Malawi se Departement van Rampbestuursake in samewerking met die […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis has removed John Steenhuisen as minister of Agriculture following an assessment of the party’s team in the government of national unity. Steenhuisen will replace Alexandra Abrahams as deputy minister of Trade, Industry and Competition. The current minister for Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp, would succeed Steenhuisen, while David […]
# John Steenhuisen has been sacked as minister of Agriculture, as the DA makes several changes to its representation in the government of national unity.
# The Africa Centres for Disease Control and Prevention has warned the Ebola outbreak in the Democratic Republic of Congo could be the worst ever. More than 800 cases of the rare Bundibugyo strain, for which there is no proven treatment or vaccine, have been reported in the country, 192 of them fatal. Uganda has […]
# Die Stad Kaapstad het Transnet weer gevra om sy strategieë vinniger uit te voer om doeltreffendheid op die Kaapstadse hawe te verbeter. Dit is tans laaste op die Wêreldbank se aanwyser vir vraghantering. Navorsing deur die Wes-Kaapse regering het bevind ʼn doeltreffender hawe kan sowat ses-miljard-rand se bykomende uitvoere ontsluit en byna 20-duisend werksgeleenthede […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad waarsku onverantwoordelike massa-optrede teen onwettige immigrante bedreig vervoerbedrywighede en ekonomiese bestendigheid vir gewone burgers. Groepe, insluitend March and March, eis dat alle onwettige immigrante Suid-Afrika teen die einde van die maand moet verlaat. Hulle beplan ook ʼn nasionale afsluiting. Santaco se woordvoerder, Rebecca Phala, sê enige oproepe vir immigrasie-hervorming of […]
# eThekwini se burgemeester, Cyril Xaba, sê hulle werk skouer-aan-skouer met alle betrokkenes om Malawiese burgers te deporteer wat tans in Sherwood, Durban, kamp. ʼn Humanitêre krisis is aan die ontwikkel nadat derduisende ongedokumenteerde en ontheemde buitelanders op die perseel toegesak het. Xaba sê ʼn hof is op die perseel opgerig en hy werk saam […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says player management was a major factor in his decision to select Lions fullback, Quan Horn, at flyhalf for Saturday’s match against the Barbarians in Gqeberha. This is a result of Manie Libbok’s heavy workload in Japan, Sacha Feinberg-Mngomezulu’s injury layoff, and Handré Pollard’s involvement in the Bulls’ United […]