# Oorsig-instellings van 34 Afrikalande en Pakistan vergader hierdie week in Centurion, Gauteng, om die afdwinging van hul ondersoekbevindings te bespreek. Die vergadering word onder beskerming van die Afrika Ombud- en Bemiddelaarsvereniging gehou. Die Openbare Beskermer se woordvoerder, Oupa Segalwe, sê die basiese fokus is op beter instelling, monitering en toepassing van ondersoeke se aanbevelings en regstellende voorstelle om te verseker oorsigbevindings lei tot tasbare hervormings:
Afrika-ombudinstellings vergader in Gauteng om afdwing van ondersoekbevindings te bevorder [KLANK]
ENG SegalweONReports