# ActionSA in KwaZulu-Natal sê hy het opbouende koalisie-gesprekke gevoer met die ANC en die MK-party. Verskeie munisipaliteite in die provinsie is onbeslis na die verkiesing, insluitend die eThekwini-metro, en ActionSA kan potensieel bepaal wie sommige rade beheer. Die party wag nog op teruvoering van die DA en die IVP. ActionSA se woordvoerder, Thobile Phantshi, sê verbeterde basiese dienslewering, geen verdraagsaamheid teenoor korrupsie en die afdwing van immigrasie-wetgewing is ononderhandelbaar:
ActionSA in KZN voer koalisie-gesprekke met ANC en MK [KLANK]
ENG PhantshiONCoalition