# The United Nations says soldiers and government forces were responsible for more grave violations against children in armed conflicts last year than non-state armed groups. The UN’s annual report on Children and Armed Conflict recorded 38-thousand-558 grave violations, including killings and rapes, affecting over 24-thousand children. Countries with the highest levels of violations included […]
# Apple’s outgoing CEO, Tim Cook, says price increases across its product line are now unavoidable, due to soaring memory and storage chip costs. The boom in artificial intelligence and the disruption in the global supply of helium, a gas crucial in making semiconductors due to the Middle East conflict, have driven up prices in […]
# Die vakbond GIWUSA het kommer uitgespreek oor die jongste inflasiesyfers. Die koers het verlede maand tot 4,5-persent geklim teenoor vier-persent in April. Dis die hoogste jaarlikse koers sedert Julie 2024, toe inflasie 4,6-persent was. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê dit ontbloot die wrede logika van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleid:
# Soccer: Kaizer Chiefs has appointed Fernando da Cruz as the new head coach on a two-year contract with a one-year option, effective 1 July. The 54-year-old French-born succeeds co-coaches Cedric Kaze and Khalil Ben Youssef, who left the club at the end of the season. He worked briefly with Amakhosi during pre-season two years […]
# Die vakverbond Cosatu betoog môre landwyd teen stygende lewenskoste. Hy sê werkers kan nie meer byhou nie en daar moet opgetree word voor dit te laat is. Woordvoerder Zanele Sabela sê die afgelope maande se verdubbeling van brandstofpryse en werkers wat meer as 40-persent van hul inkomste aan vervoer bestee, veroorsaak dat mense breekpunt […]
# Die Johannesburgse Metro-polisiedepartement sê daar is tans aansienlike padsluitings op William Nicol-rylaan in Roodepoort. Dit volg na ʼn ernstige kettingbotsing wat laasnag plaasgevind het. ʼn Woordvoerder, Xolani Fihla, sê William Nicol-bane in ʼn oostelike rigting tussen Constancia Boulevard en Joseph Lister-straat in die rigting van die N1 sal die grootste deel van die dag […]
# Golf: The United States Golf Association has increased this year’s US Open prize money to over 365-million-rand – the same amount awarded at the Masters in April. The winner will take home a record 73.5-million-rand. The 126th US Open tees off at Shinnecock Hills in New York today, with only two South Africans, Jayden Schaper […]
# Die DA in Gauteng sê die onlangse geskil oor die risiko-toelaag aan lykshuis-assistente in die forensiese patologie-laboratoriums, moet ʼn wekroep vir die Gesondheidsdepartement wees. Woordvoerder Madeleine Hicklin sê POPCRU se staking van twee dae het onopgeloste kwessies ontbloot, soos swak werksomstandighede en die toelaag van 750-rand per maand vir personeel wat in gevaarlike en emosioneel-veeleisende […]
# Die Stad Kaapstad se Energie-direktoraat het ʼn elektrifisering-projek in Langa se Special Quarters-nedersetting afgehandel. Die projek van 1,6-miljoen-rand verbind 159 huishoudings met die elektrisiteitsnetwerk. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die bestaande elektrisiteitsnetwerk is opgegradeer en versterk om groter vraag te hanteer, terwyl infrastruktuur uitgebrei en toerusting vir elektrisiteitsverspreiding geïnstalleer is: