# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê pogings werp vrugte af om werk te skep in die provinsie. Volgens die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname het werkloosheid in die derde kwartaal tot 19,4-persent gedaal teenoor 19,5-persent in die vorige kwartaal – heelwat laer as die nasionale werkloosheidsyfer van 33,7-persent. Winde sê daar is tans 69-duisend meer werksgeleenthede in die Wes-Kaap as ʼn jaar gelede:
Wes-Kaap het 69-duisend meer werksgeleenthede as ’n jaar gelede [KLANK]
ENG WindeONUnemployment