# Die Vryheidsfront Plus sê die Wysigingswet op Kopiereg het nou ook ernstige ekonomiese skade aangerig. Dis een van die redes waarom Suid-Afrika nie meer deel is van Amerika se Wet op Groei en Geleenthede in Afrika nie. Die Konstitusionele Hof het in Junie dele van die wet ongrondwetlik verklaar. Jaco Mulder van die VF Plus sê die beswaar dat intellektuele eiendomsbeleid nie aan AGOA voldoen nie, handel rondom die voorsiening van regverdige gebruik:
VF Plus sê Wysigingswet op Kopiereg is nog ‘n rede waarom Suid-Afrika AGOA verloor het [KLANK]
AFR MulderONBill