# US president Donald Trump has criticised the Supreme Court’s decision to block his plan to restrict mail-in voting ahead of the November midterm elections. He had signed an executive order in March directing the US Postal Service to deliver ballots only to voters on lists of American citizens, arguing the rule change would combat […]
# Cricket: The Proteas Women secured an 80-run victory against Zimbabwe in the third T20 in Bulawayo to take an unassailable 3-0 lead in the five-match series. Captain Laura Wolvaardt scored an unbeaten 126, the highest score by a Proteas Women batter in T20, and she drew level with India’s Smriti Mandhana for most international […]
# Die DA sê die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, moet verantwoording doen omdat sy die Openbare Beskermer se regstellende stappe ignoreer het. Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het beveel die sakeman Phosane Mngqibisa moet meer as 15-duisend-rand terugbetaal nadat hy Pule in 2013 oorsee vergesel het terwyl sy minister […]
# Die Nelson Mandela-universiteit in Gqeberha in die Oos-Kaap is op koers om teen Mei volgende jaar ongeveer 80-persent van sy elektrisiteit uit hernubare energie te verkry. Die instelling sal tot 55-persent van die elektrisiteitshandelaar Etana ontvang, terwyl sy eie sonkragprojek van 4,4-megawatt tot 30-persent sal bydra. Die stap volg op ernstige beurtkrag in die […]
# Rugby: Die voormalige Ierse losskakel Ronan O’Gara sal tot 2031 as afrigter van die Franse span La Rochelle aanbly. Sy huidige kontrak verstryk die einde van die seisoen. Daar is voorheen bespiegel dat die 49-jarige na internasionale rugby sou oorbeweeg, maar hy sê hy en sy gesin is baie gelukkig om hul verblyf in […]
# Tennis: Die Italianer Jannik Sinner het ‘n veeleisende skedule aangekondig in sy strewe om die jaar as wêreld-nommer-een af te sluit. Alexander Zverev van Duitsland het die gaping tussen hulle verklein toe hy die Amerikaanse Ope gewen het nadat ‘n knieprobleem Sinner uit die hele Noord-Amerikaanse hardebaanseisoen gehou het. Sinner beplan om aan verskeie […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy het steeds ‘n sterk saak teen die sewe beskuldigdes wat betrek word by ‘n elektrisiteitsbedrogspul van miljoene rand in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit in Gauteng. Die staat het hul borgtogaansoeke teengestaan, maar die Landdroshof in Vanderbijlpark het borgtog van 20-duisend-rand elk toegestaan. Die NVG sê die beskuldigdes staan tereg op […]
# Die Nasionale Skuilingbeweging sê daar is ‘n dringende behoefte om die land se reeds oorvol netwerk van skuilings vir vroue en veilige ruimtes vir geslagsgeweld en vrouemoordslagoffers te verbeter. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling bied hierdie week die sesde Nasionale Skuiling-indaba in Benoni, Gauteng, aan om reaksies op die geslagsgeweld-krisis te versterk. Greer Schoeman […]
# Between February 28 and June 30, the US war against Iran has cost an estimated 545-billion-rand, with 364-billion-rand of that spent on expended munitions alone. This is according to the Defence Department’s inspector general’s report, which reveals that the expenditure of ammunition during the conflict has resulted in strategic inventory shortfalls and industrial base […]