Skip to content

Onderwyskomitee sê minister Manamela moet hofuitspraak aanvaar en NSFAS toelaat om sy werk te doen [KLANK]

# Die Parlement se gekose komitee oor Onderwys, Wetenskappe en Kreatiewe Nywerhede vra die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente vinnig toe te laat om met sy werk te begin. Die Hooggeregshof in Pretoria het verlede week die aanstelling van professor Hlengani Mathebula as die skema se administrateur opgeskort en beveel dat die res van die raadslede weer aangestel word. Die minister sê die raad is nie meer gekonstitueer nie. Die komiteevoorsitter Makhi Feni sê die administrateur se aanstelling was van die begin af chaoties:

ENG FeniONManamela