# Lede van die Voedsel- en Geallieerde Werkersvakbond, Fawu, in die suikervervaardigings- en -raffineringsbedryf het hul staking hervat ná ʼn dooiepunt in salaris-onderhandelings. Honderde werkers, hoofsaaklik in KwaZulu-Natal en ander suikerriet-streke, het hul poste by meulens en verwante bedrywighede verlaat. Die vakbonde FAWU, AMCU en die United Association of South Africa eis onder meer ʼn algemene salarisverhoging van 13-persent plus een-duisend-500-rand behuisingsubsidie. FAWU-woordvoerder Dominique Martin sê werkgewers bied 5,4-persent aan:
FAWU-lede hervat staking in suikerbedryf [KLANK]
ENG MartinONStrike