# Die vakbond GIWUSA vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om volgende week die rentekoers te verlaag, al toon Statistiek Suid-Afrika se jongste inflasiesyfers dit het verlede maand van 3,1- tot vier-persent verhoog. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê brandstofprys-skokke het die energie-deel van inflasie baie hoër laat styg en daarom is prysbeheer nodig:
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die vakverbond Cosatu kan help in die stryd teen verkrygingskorrupsie by munisipaliteite sonder ongrondwetlike wetgewing wat dienslewering met selfs meer rompslomp kniehalter. Hy het gereageer op Cosatu se kritiek op die metro se aansoek in die Konstitusionele Hof om die Wet op Openbare Verkryging te skrap. Hill-Lewis sê […]
# Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says xenophobia and issues of immigration must be dealt with decisively. In recent months, groups campaigning against illegal immigration and crime have gathered growing momentum. Yesterday, various political parties and civil organisations, including March and March Movement, led a mass protest through Pinetown, west of Durban, in their […]
# Die DA vra die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, om die administrateur van die Bou-opvoedings en Opleidingsraad, Oupa Nkoane, te ontslaan. Hy het self sy salarispakket van drie-miljoen-rand vasgestel en goedgekeur sonder die departement of die minister se goedkeuring. Karabo Khakhau van die DA sê ‘n administrateur van ‘n onderwys- en […]
# US president Donald Trump has warned Iran that it has two options: sign a deal, or America “finishes” the war. Trump halted renewed strikes on Tehran on Tuesday at the request of allies in the Gulf, including Qatar and Saudi Arabia. Meanwhile, Iran has warned that a return to war will feature surprises and threats […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy neem kennis van die benede inflasie-aanpassing van die openbarevervoer-operateur Putco se reisgeld vir passasiers. Die maatskappy sal busgeld van 1 Junie af met gemiddeld tien-persent verhoog weens die stygende dieselprys en toenemende operasionele druk. Matthew Parks van Cosatu sê dis belangrik dat die regering brandstof-heffingverligting behou totdat die oorlog […]
# Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, sê die metro het sowat 20-miljard-rand nodig om al die probleme met agterstande in die waterinfrastruktuur op te los. Hy het gister by Constitution Hill in Johannesburg voor die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoekspan verskyn. Die kommissie ondersoek die waterkrisis wat Gauteng verskeie jare reeds in sy greep het. Mettler […]
# Die MK-party het ‘n beroep op die regering gedoen om dringend in te gryp nadat Israelse magte ses Suid-Afrikaners wat aan boord van die Global Sumud Flotilla was, aangehou het. Hulle was deel van ‘n groep van sowat 100 aktiviste wat probeer het om van Turkye na Gaza te vaar om die Israelse blokkade […]
# Tennis: The world’s top players are reportedly planning to reduce their media appearances at the French Open in protest over prize money. Many don’t believe they are receiving a fair share of Grand Slam prize money and appropriate player benefits. Players selected for Friday’s opening news conference will walk out after 15-minutes. This is […]