# Die Forum for South Africa verwelkom die Madlanga-kommissie se besluit om die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie se hoof, Andrea Johnson, te dagvaar nadat sy versuim het om verlede Maandag voor die kommissie te verskyn. Sy word van onbehoorlike gedrag beskuldig nadat sy na bewering in 2018 ʼn aanranding-dossier wat teen die Misdaadintelligensie-hoof, Feroz Khan, aanhangig […]
# Die vakverbond Cosatu doen ʼn beroep op politici om die Openbare Beleggingskorporasie se raad toe te laat om sy oorsigrol sonder vrees, guns of inmenging af te handel. Dit volg na ʼn fluitjieblaser se bewerings dat politici probeer het om in te meng by ondersoeke en die korporasie se bestuur en beleggings. Die uitvoerende […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het lede van die taakspan oor politieke moorde en Gauteng se Teenintelligensie-operasies geloof vir hul volgehoue pogings om seker te maak drie hoëprofiel-sluipmoordsake beland in die hof. Die beskuldigdes, insluitend die baasbrein, Vusimuzi “Cat” Matlala, verskyn vandag in die hof. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle sal […]
# Soccer: French captain Kylian Mbappé has won the Golden Boot for the World Cup, becoming the first player to win the award twice. He scored ten goals and is also the tournament’s all-time top scorer with 22. A key figure in Spain’s run to a second men’s World Cup triumph, Rodri, won the Golden […]
# ActionSA sê die regering laat steeds die families van Pretty Nkambule, Yvonne Mnisi en Solomon Nyirenda in die steek. Dit was Donderdag tien jaar sedert ‘n pilaar ondergronds ineengestort en ‘n vraghouer met drie mynwerkers in die Lily-myn naby Barberton in Mpumalanga begrawe het. Hul liggame is nooit gevind nie. Omogolo Taunyane van ActionSA […]
# Die Gautengse taakspan oor politieke moorde het die naweek ʼn gewese munisipale vlootbestuurder van Emfuleni gearresteer. Dit hou verband met die beweerde onregmatige toekenning van ʼn tender vir munisipale voertuie. Sowat 16-miljoen-rand is aan ʼn diensverskaffer betaal vir 18 munisipale voertuie. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die 42-jarige verdagte sal vandag in die […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die sowat 31-miljoen-rand verdedig wat uitgegee is op Suid-Afrika se FIFA Wêreldbeker-program en sê die departement het niks om weg te steek nie. Dit volg nadat politieke partye die uitgawe as verkwistend beskryf het. Die departement se woordvoerder, Zimasa Velaphi, sê 151 deelnemers, uitsluitend […]
# Parliament’s portfolio committee on Justice and Constitutional Development has criticised calls for the recusal of retired Judge Takalani Raulinga as the Investigating Directorate Against Corruption Oversight Judge. The MK Party has described Raulinga’s appointment as an error of judgment, citing his close ties with the ANC. The committee’s chairperson, Xola Nqola, says calls for Raulinga’s […]
# Iran’s Islamic Revolutionary Guard Corps says the Strait of Hormuz will remain unsafe as long as what it calls US “aggression” in the Middle East continues. This comes as Washington and Tehran have exchanged strikes for a ninth day of escalating attacks. The IRGC claims that two “non-compliant” tankers were targeted after attempting to cross the […]