# Gauteng se Departement van Paaie en Vervoer benodig bykomende fondse van die provinsiale Tesourie om sinkgate te herstel op die R-500 en die R-563 naby Krugersdorp. Voorlopige aanduidings is dat meer as 80-persent van die R-500 se padoppervlak ingesak het, wat dit uiters onveilig maak. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die geld sal ook tegniese en geotegniese ondersoeke dek om behoorlike herstelmaatreëls te bepaal:
Gauteng benodig meer geld om sinkgate naby Krugersdorp te herstel [KLANK]
ENG MpyaONSinkhole