# Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, sê die provinsiale regering gaan voort om met wetstoepassingsagentskappe en alle belanghebbendes saam te werk om pogings te versterk om padsterftes te verminder. Dit volg ná ‘n dodelike naweek op die provinsie se paaie, waar twee afsonderlike ongelukke 14 lewens geëis het. Ses mense is beseer. Die regering se […]
# Die GOOD-party in Stellenbosch is bekommerd oor toestande op die MESCO-plaas. Die terrein was oorspronklik ʼn plek waar mense tydelik onder die staat se sorg hervestig is. Daar woon tans ongeveer 60 mense op die plaas, wat kinders en bejaardes insluit. GOOD se woordvoerder, Robin Hendrikse, sê probleme op die terrein sluit in onvoldoende […]
# Die Stad Tshwane sê hy hersien die Openbare Beskermer se voorlopige bevindings oor die toepassing van voedselveiligheid-regulasies by spazawinkels in Gauteng. Die ondersoek is begin ná talle voorvalle van voedselvergiftiging in 2024. Volgens die bevindings het munisipaliteite in die provinsie versuim om voedselveiligheid-regulasies toe te pas. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, […]
# Rugby: The Springboks will welcome back several regulars, including captain Siya Kolisi, Eben Etzebeth, Lood de Jager and Sacha Feinberg-Mngomezulu, for next month’s one-off Test against Argentina in Buenos Aires. The Boks have claimed bonus-point victories over England, Scotland and Wales at the start of the inaugural Nations Championship. Coach Rassie Erasmus says the […]
# Cricket: England’s captain, Harry Brook, has hailed his team’s 2-1 one-day series victory over India after clinching victory in the third match at Lord’s. Opener Ben Duckett struck 141 off 135 balls, the highest individual ODI score at the field in London, as the hosts posted 383 for seven. India remained in the hunt […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het Amerika en Israel se voortgesette oorlog teen Iran veroordeel. Die konflik het reuseverwoesting vir die mense van Iran veroorsaak en die wapenstilstand ondermyn. Albei lande het die afgelope weke verskerpte militêre aanvalle teen mekaar uitgevoer. Die SAKP sê ondanks openbare uitsprake oor vrede, lyk dit nie of die Amerikaanse […]
# President Cyril Ramaphosa says government is responding to the need to expand access to safe and reliable water to underserved communities through the National Water Access Acceleration Programme. The programme is intended to shorten the time between identifying a community’s need and delivering a working water supply. In his weekly newsletter, the president has […]
# Secretary of State Marco Rubio says the US is still open to a diplomatic solution with Iran. The US military launched a ninth consecutive night of strikes in Tehran on Sunday evening. In Iran, at least 50 people have been killed, and more than 500 injured in US strikes over the past three weeks. […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die permanente herstelwerk aan infrastruktuur wat tydens die onlangse oorstromings beskadig is, sal twee jaar neem om te voltooi. Dit sluit Meiringspoort, Swartberg-pas en talle skole in. Winde verstaan die belangrikheid van die paaie, brûe en passe wat sakeondernemings in staat stel om te gedy en inwoners toegang […]