# Die Gautengse regering sê die DA se verklaring oor die alternatiewe boutegnologie-behuisingsprojek in Vosloorus Uitbreiding 9 in Ekurhuleni is misleidend. Die party sê die metro het reeds meer as 56-miljoen-rand bestee aan die alternatiewe boutegnologie-projek, maar dis na jare steeds onvoltooid, gevandaliseer en verlate. Die DA beskuldig premier Panyaza Lesufi dat hy die behuisingsprojek […]
# The MK Party says it is frustrated by the legal advice from Parliament’s Subcommittee on Review of Assembly Rules on the impeachment process. The subcommittee has listed steps that need to be taken before the impeachment committee can begin its work. The committee will consider an independent panel report, which suggested president Cyril Ramaphosa […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die land is op die rand van ineenstorting na meer as drie dekades van regering onder die ANC. Die party het sy registrasieveldtog vir November se plaaslike regeringverkiesing in Centurion bekend gestel. Die VF Plus se leier, Corné Mulder, sê onbevoegdheid en korrupsie het staatsinstellings weggevreet en munisipaliteite laat ineenstort. […]
# The DA has expressed concern at how long the procedural process paving the way for the impeachment committee to begin its work could take. According to the Subcommittee on the Review of Assembly Rules, it could take months for the operational road map and the amendment of rules to be finalised before the impeachment […]
# ActionSA in Tshwane verwelkom die metro se volledig befondste begroting van 58,5-miljard-rand vir 2026/2027 wat die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, ingedien het. Die begroting wat bedryfsinkomste van 57,1-miljard-rand en besteding van 55,6-mijard-rand insluit, gee onder meer voorkeur aan finansiële bestendigheid, ekonomiese herlewing en beleggings. ActionSA se koukusleier, Henriette Frohlich, sê Tshwane […]
# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos has announced a 32-man preliminary squad for the upcoming World Cup set to be held in the US, Canada and Mexico. There are seven overseas-based players in the squad, including Lyle Foster and Olwethu Makhanya. Mamelodi Sundowns and Orlando Pirates have nine players each in the squad. Bradley […]
# Die Oos-Kaapse polisie het ʼn soektog van stapel gestuur nadat vier afsonderlike moorde gister in Walmer, Gqeberha, aangemeld is. Die liggame van ses mans tussen 23- en 56-jaar is met talle wonde in verskillende dele van Walmer aangetref. Die polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê ondersoekbeamptes probeer vasstel of die moorde met mekaar verband hou:
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen het die verlaging van voedselinflasie tot die laagste vlak in 14 maande verwelkom, maar hy waarsku dat stygende brandstofpryse Suid-Afrika se landbousektor bedreig. Volgens die inligting van die Verbruikersindeks het inflasie op kos en nie-alkoholiese drank in April tot 2,9-persent gedaal teenoor 3,6-persent in Maart. Steenhuisen sê diesel […]
# Protesters set alight two hospital tents treating Ebola patients in the eastern Democratic Republic of Congo yesterday. This comes after relatives of a young man thought to have died from the virus were prevented from taking his body away for burial. Six patients were receiving treatment in the medical tents at the time of […]