# Soccer: Spain have reclaimed the top spot on the FIFA men’s world rankings after beating Argentina 1-0 to win the World Cup. Argentina slipped to second place while France, beaten 6-4 by England in the third-place play-off, are third. England and Brazil round up the top five. Morocco are the highest-ranked African nation in […]
# Drie Hoofstuk 9-instellings het ʼn gesamentlike ondersoek begin na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Menseregtekommissie en die Kommissie vir Kultuur-, Godsdiens- en Taalregte sê die ondersoek wil swakhede in die aanmelding-, ondersoek- en slagofferondersteuningsposesse identifiseer. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid se woordvoerder, Javu Baloyi, sê die eerste […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, verwelkom Transnet se versoek vir vennote in die privaat sektor om ‘n belangrike veeldoelige terminaal in die Kaapstadse hawe te herontwikkel en bedryf. Privaat vennote word genooi ingevolge ‘n konsessie van 25-jaar. Dit volg op ander onlangse versoeke vir privaat sektorvoorstelle om die beweeglike grootmaat- en koue bergingsterminaal te […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, verwelkom die Hooggeregshof in Johannesburg se besluit om ʼn finale bevel aan die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid toe te staan. Dit gee toestemming vir beslaglegging op bates van 326-miljoen-rand van die korrupsie-beskuldigde sakeman, Hangwani Maumela. Volgens ondersoekbeamptes is die bates verkry deur kontrakte van die […]
# Die Departement van Gesondheid het aangekondig dat mense uit die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda wat na Suid-Afrika reis, voor hul vertrek ‘n gesondheidsvraelys moet voltooi weens die Ebola-uitbreking. Die uitbreking is die vinnigste groeiende Ebola-epidemie ooit en het reeds die lewens van 930 mense in DRK, twee in Uganda en een in […]
# Soccer: FIFA has launched an investigation into the on-pitch altercation between Argentinian and Spanish players after Sunday’s World Cup final in New Jersey. Leandro Paredes received a red card for violent conduct after he grabbed and pushed Spain players, including Eric Garcia. Nahuel Molina appeared to strike Spain’s captain Rodri in the stomach as […]
# The US military launched its tenth consecutive round of strikes on Iran yesterday evening. This comes after president Donald Trump warned Tehran of strong retribution after the recent deaths of American soldiers. The US Central Command says the latest strikes hit Iranian military command centres, maritime capabilities, missile and drone launch sites, and air […]
# The Gauteng National Taxi Alliance and the South African National Taxi Council have threatened a province-wide shutdown if their demands are not addressed within seven days. The taxi associations accuse the provincial government of failing to meaningfully engage the industry. They have cited delays in issuing operating licences and poor consultation on transport policies. […]
# Minister of Defence and Military Veterans, Angie Motshekga, says South Africa will not get entangled in the US-Iran conflict, upholding its strict non-aligned foreign policy. Government has continuously maintained that the country engages globally based on sovereign equality, mutual respect and non-interference. At least three-thousand-468 people have been killed in US-Israeli attacks on Iran. Motshekga […]