Skip to content

City Power vra ingryping te midde van toenemende aanvalle op infrastruktuur regoor Johannesburg [KLANK]

# City Power het die polisie en die Departement van Verdediging gevra vir militêre ingryping om die Stad Johannesburg se kragnetwerk te beveilig. Dit volg na toenemende diefstal, vandalisme en sabotasie van kritieke elektrisiteitsinfrastruktuur regoor die metro. In die mees onlangse voorval is die Braamfontein-substasie gevandaliseer en kabels gesteel. City Power-woordvoerder, Isaac Mangena, sê die voorval het kliënte in Braamfontein, Parktown, Parktown-Wes, Wits-universiteit en omliggende gebiede sonder elektrisiteit gelaat:

ENG MangenaONAttacks