# Die Tshwane-metropolisiedepartement het die naweek tydens padveiligheid- en wetstoepassingsoperasies 40 verdagtes gearresteer en 33 voertuie, wat vir openbare vervoer gebruik word, geskut. Die operasies was op besige hoofweë en in gebiede soos Marabastad, Ga-Rankuwa, Mamelodi, Pretoria-Noord en Fountains Valley. Die departement se woordvoerder, Puleng Motholo, sê 17 motoriste is weens dronkbestuur in hegtenis geneem:
# Canadian prime minister Mark Carney says his government stands ready to intensify trade talks with the US in the coming weeks. President Donald Trump has imposed a 50-percent tariff on a wide range of goods imported from Canada, in retaliation for what he calls unequal treatment of American cars, alcohol and dairy products. Carney […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy verwerp die vals en misleidende verslag van Independent Online wat beweer dat Justice Shiburi, die vakbond se verteenwoordiger op die Openbare Beleggingskorporasie se raad, bedank het. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê IOL moet verduidelik hoe sulke verkeerde inligting sonder behoorlike nagaan van feite en redaksionele verifikasie gepubliseer word. Hy […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê die nasionale Departement van Water en Sanitasie het die party se klagte ondersoek, oor die besoedeling van die Britsdam deur die Rooiwal-afvalwaterbehandelingsaanleg noord van Pretoria. Willie Spies sê die departement se ondersoek het moontlike oortredings van die Nasionale Waterwet deur die metro geïdentifiseer. Hy sê die departement sal […]
# Die DA in Gauteng vra ingryping deur die Taakspan vir Politieke Moorde en ander wetstoepassingsagentskappe, vir ‘n dringende ondersoek na die saak van die vermoorde Emfuleni Munisipaliteit-werknemer en -fluitjieblaser, Martha Mani Rantsofu. Volgens getuienis gister in die Vanderbijlpark-landdroshof het ‘n klag deur Rantsofu die Emfuleni Munisipaliteit se betrokkenheid by die vloottenderbedrogsaak van 16-miljoen-rand blootgelê. […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, verwelkom die finale Hooggeregshof-bevel aan die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid vir permanente beslaglegging op bates van 326-miljoen-rand van die korrupsie-beskuldigde sakeman, Hangwani Maumela. Dit hou verband met tenderbedrog by die Tembisa-hospitaal en die sluipmoord op die verklikker Babita Deokaran. Woordvoerder Foster Mohale sê dis net die begin van […]
# The ANC has reportedly proposed a two-stage process for Parliament’s Impeachment Committee. The Western Cape High Court will this week deliver its ruling on president Cyril Ramaphosa’s urgent application, seeking that the committee’s proceedings be halted, pending a review of the Section 89 independent panel report. According to News24, the ANC wants the committee […]
# Die polisie het die afgelope week tydens landwye Shanela-operasies 17-duisend-583 verdagtes weens verskeie misdade in hegtenis geneem. Een-duisend-777 gesoekte misdadigers wat verbind word met geweldsmisdade soos moord, poging tot moord, verkragting, voertuigkapings, onwettige vuurwapenbesit en sake- en huisroof, is aangekeer. Die polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê beslagleggings en herwinnings sluit in 138 ongelisensieerde vuurwapens, insluitend […]
# The United Nations has expressed concern over fresh threats by Yemen’s Iran-aligned Houthi rebels against Saudi Arabia, and freedom of navigation in the crucial shipping lanes of the Red Sea along Yemen’s coast. A full closure of Bab el-Mandeb could cut global oil supply by seven-percent. The Houthis’ armed forces have imposed a maritime embargo against Saudi Arabia, in […]