# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het ʼn advertensie geplaas vir vyf-duisend-500 intreevlak-polisieposte vir die 2026/27-werwings-inname om kwalifiserende aansoekers geleentheid te gee om opgelei te word. Aansoekers moet tussen 18- en 35-jaar oud wees. Woordvoerder Amanda van Wyk sê dis ʼn geleentheid vir jong, patriotiese en diens-gedrewe burgers om hul passie om ʼn verskil te maak om te skakel in ʼn betekenisvolle loopbaan in die Polisiediens:
SAPD open proses om vyfduisend-500 nuwe lede te werf [KLANK]
AFR WykONRecruitment