# United Nations secretary-general António Guterres says terrorism is evolving amid global instability, characterised by heightened geopolitical tensions, protracted conflicts and growing fragmentation. This year marks the 20th anniversary of the UN Global Counter-Terrorism Strategy, which is the world’s only global framework for tackling terrorism. Guterres has warned terrorism is evolving, exploiting emerging technologies, including […]
# Soccer: Democratic Republic of Congo forward, Yoane Wissa, says they are relishing their round of 32 World Cup clash with England tomorrow. The Leopards had to navigate 13 qualifiers, a pre-tournament quarantine due to an Ebola outbreak, and the instability caused by decades of conflict. The DRC is participating in the tournament for the […]
# Amnesty International South Africa has accused government of causing a divide and inflaming tensions between South African citizens and fellow Africans living in the country. It cites government persisting with a broken immigration system that leaves those trying to claim asylum undocumented and in limbo. Spokesperson Shenilla Mohamed says using asylum seekers, refugees and […]
# Oudpresident Thabo Mbeki beskuldig president Cyril Ramaphosa dat hy wanvoorstellings oor onwettige migrasie aanhits. Ramaphosa sê onbeheerde onwettige migrasie skep veiligheidsgevare en is ʼn las op gesondheidsdienste. Mbeki sê dis net bespiegelings dat onwettige migrante die oorsaak is van hoë werkloosheidsvlakke, misdaad en gebrek aan ekonomiese groei en word nie deur bewyse ondersteun nie. […]
# Die KwaZulu-Natalse polisie het vyf mense aangekeer in verband met inbrake by sakeondernemings in Woody Glen in Hammersdale in die vroeë oggendure. Dit hou verband met betogings teen immigrante. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê hulle het vinnig reageer op berigte dat ʼn groep mense by vraghouer-snoepwinkels op Embuthweni-hoofweg inbreek. Hy sê een verdagte is in […]
# Die Stad Kaapstad se Ramp-koördineringspan sê personeel is reg oor die metro ontplooi om te reageer op enige voorvalle in verband met moontlike xenofobiese geweld. Woordvoerder Charlotte Powell sê daar is onbevestigde berigte van twee beplande optogte in die middestad, maar hulle het geen aansoeke ontvang nie. Sy sê hulle is ook bewus van […]
# Die Stad Tshwane en sy toerisme-vennote het ʼn uitdaging aan studente by tersiêre instellings in die metro gerig om ʼn nuwe toerismebestemming-handelsmerk vir Suid-Afrika se hoofstad te ontwikkel. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê as deel van hul pogings om die toerismesektor uit te brei, is ʼn bestemmingshandelsmerk nodig […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane kan nie langer die ineenstorting van die metro se afvalwater-behandelingsaanlegte ignoreer nie. Volgens ‘n kwartaallikse toesigverslag deur die Departement van Nutsdienste word Sunderland en Sandspruit teen 26,3-persent vermoë bedryf, Rooiwal-Noord teen 17,9-persent, met Babelegi wat tot 17,4-persent voldoening gedaal het. Nick Pascoe van die party sê swak […]
# Die Stad Tshwane verwelkom die Hooggeregshof in Pretoria se besluit om ʼn uitsettingsbevel toe te staan teen onwettige besetters op munisipale grond by die Centurion-taxistaanplek. Volgens die bevel moet besetters die eiendom binne 30 dae ontruim. Die metro sê die grond is deel van ʼn strategiese ontwikkelingsprojek wat verbind word met die beplande Tshwane […]