# ActionSA in Tshwane sê die EFF mag anspreeklikheid eis, maar kan nie voorgee om ‘n opposisieparty te wees in ‘n regering waarin hy self dien nie. Dit volg nadat die EFF ‘n strafregtelike saak teen die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, en die stadbestuurder aanhangig gemaak het, weens versuim om water by die Bronkhorstspruit-watersuiweringsaanleg met chloor te behandel. Dit het tot 408 gevalle van maggdermsiekte gelei. Henriette Frohlich van ActionSA sê die EFF moet ook aanspreeklik wees vir sy eie rol in die uitvoerende gesag:
ActionSA kritiseer EFF oor strafregtelike saak teen Tshwane-burgemeester [KLANK]
ENG FrohlichONCriminalCase