# Die vakbondfederasie SAFTU sê nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola se terugkeer na sy pos kom op ‘n kritieke tydstip terwyl die land dringend bestendige, doeltreffende en verantwoordbare polisie-leierskap nodig het. Hy het gister teruggekeer nadat strafregtelike aanklagte teen hom teruggetrek en president Cyril Ramaphosa sy voorsorgskorsing opgehef het. Asive Dyani van SAFTU sê die terugkeer moet gepaardgaan met ‘n hernude verbintenis om die polisie se vermoëns te versterk, korrupsie uit te roei en misdaadsindikate te ontbloot:
SAFTU vra verantwoordbare polisieleierskap met Masemola terug op kantoor [KLANK]
ENG DyaniONMasemola