Skip to content

Valke in Oos-Kaap kry verbeurdverklaringsbevel vir 2,3-miljoen-rand [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Makhanda het die Valke in die Oos-Kaap en die Nasionale Vervolgingsgesag ʼn verbeurdverklaringsbevel van meer as 2,3-miljoen-rand toegestaan. Dit hou verband met ʼn kontantrooftog in Julie 2024 op die pad tussen Kei-weg, Maclean Town en Stutterheim. Die Valke-woordvoerder, Ndiphiwe Mhlakuvana, sê vyf verdagtes is tydens die voorval doodgeskiet en vyf ander is gearresteer:

ENG MhlakuvanaONForfeiture