# Sestien mense is dood in ‘n busongeluk wat vanoggend op die N1 naby Touwsrivier in die Wes-Kaap plaasgevind het, en twee mense is ernstig beseer. Die Departement van Mobiliteit se woordvoerder, Maxine Bezuidenhout, sê die bus was die enigste voertuig betrokke en het vermoedelik omgeslaan. Sy sê daar was 73 passasiers op die bus, […]
# Die Staatsdienskommissie se kommissaris, Anele Gxoyiya, sê staatsdepartemente se versuim om fakture binne 30 dae te betaal, bly ʼn probleem en oortree die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Volgens die Nasionale Tesourie het provinsiale en nasionale departemente teen die einde van die derde kwartaal van die 2025/2026-boekjaar 90-duisend-856 fakture ouer as 30 dae nog […]
# Soccer: The history-making Bafana Bafana squad received a hero’s welcome at the OR Tambo International Airport this morning. Although Bafana lost 1-0 to Canada in the round of 32 on Sunday, it was the first time in South African history that the national team had reached the knockout stages of a World Cup. Bafana […]
# US president Donald Trump has pushed back at allegations that he is profiting off the presidency, saying he is earning more because the stock market is rising. His personal financial disclosures released earlier this week show that he raked in more than 16.4-billion-rand through an array of cryptocurrency holdings, royalty payments, and property investments last […]
# Die Departement van Landbou het ‘n nuwe groep veeartse by sy In- en Uitvoereenheid verwelkom. Dit volg nadat Suid-Afrika stadig maar seker toegang tot belangrike internasionale markte verkry en sy landbouhandel versterk. Die woordvoerder van die departement, Prince Mtsweni, sê die veeartse se kennis sal nuwe uitvoermoontlikhede ontsluit en die heropen van markte ondersteun […]
# Die Padvragvereniging sê hy is bekommerd oor die March and March-beweging se planne om tot die munisipale verkiesing elke Donderdag teen onwettige immigrante te betoog. Die organisasie eis dat onwettige buitelanders Suid-Afrika verlaat en dat die regering beter grensbeheer toepas. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die land hoef nie afstootlik vir […]
# Die Stad Tshwane sê hy is op die voorpunt wat sy reaksie op inwoners se toenemende kommer oor onwettige immigrasie betref. Die metro het die afgelope 18 maande tientalle wetstoepassingsoperasies gelei en ongedokumenteerde immigrante vasgetrek. Tshwane Metropolisie het Dinsdag toesig gehou oor vreedsame betogings teen onwettige immigrasie. Burgemeester Nasiphi Moya sê hulle besef dat […]
# ANC Secretary-General, Fikile Mbalula, has criticised former president Jacob Zuma’s recent visit to India, accusing him of spitting in the face of those tasked with bringing the Guptas to justice. During his visit, Zuma was photographed at a Hindu temple alongside Ajay Gupta. The National Prosecuting Authority has made several attempts without success to […]
# Die vakverbond Cosatu is bekommerd oor die moontlike gevolge van die veranderinge wat president Cyril Ramaphosa aan die regering van nasionale eenheid se uitvoerende bestuur gemaak het. Dis grootliks gedoen op versoek van die DA-leier, Geordin Hill-Lewis. Matthew Parks van Cosatu sê die aanstelling van Dina Pule as minister van Maatskaplike Ontwikkeling is uiters […]