# Die DA in Gauteng is bekommerd oor die groeiende waterkrisis in die provinsie. Dalende watervlakke in Rand Water se Vlakfontein-reservoir bedreig watervoorsiening aan Benoni, Daveyton en Etwatwa. Gemeenskappe in Johannesburg wat deur die Kommando-stelsel bedien word, ervaar herhaaldelike onderbrekings. In Tshwane kan inwoners van Bronkhorstspruit nie kraanwater gebruik nie want dis besoedel. DA-woordvoerder Stephen Moore sê nog ’n groot kragonderbreking of gebreekte pompe kan die huidige ernstige situasie in ’n veel groter krisis omskep:
DA waarsku oor verergerende waterkrisis in Gauteng [KLANK]
ENG MooreONWaterCrisis