Skip to content

COSATU in Gauteng veroordeel beweerde verkragting van negejarige leerder in Soweto [KLANK]

# Die vakverbond COSATU in Gauteng veroordeel ʼn onderwyser se beweerde verkragting van ʼn negejarige graad 4-leerder by die Busisiwe Primary School in Zola, Soweto, ten sterkste. Die onderwyser het homself Woensdag aan die polisie oorhandig en gister in die Protea-landdroshof verskyn. Die saak is tot volgende Donderdag uitgestel vir ʼn borgtog-verhoor, en die beskuldigde bly in aanhouding. COSATU se Gautengse voorsitter, Amos Monyela, sê skole moet veilige plekke wees waar kinders beskerm word:

ENG MonyelaONLearner