# Die Stad Kaapstad sê vennootskappe met belangrike bedryfsliggame help om die metro se belangrike groeisektore te versterk. Dit het in die 2025/2026-boekjaar bygedra tot 15-duisend-948 regstreekse werksgeleenthede en 18,9-miljard-rand se beleggings. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die projekte word gelewer deur die stad se vennote in spesiale diensvoertuie wat in belangrike […]
# Soccer: Confederation of African Football president, Patrice Motsepe says he has no intention of seeking another term after serving eight years at the helm. The mining tycoon and former Mamelodi Sundowns president took over as CAF president in March 2021 and was re-elected for a second term last year. His second term ends in […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy verwag die Suid-Afrikaanse Reserwebank gaan die terugkoopkoers vandag verhoog as gevolg van die verhoging in inflasie. Volgens Statistiek Suid-Afrika het inflasie van 4,5-persent in Mei tot vyf-persent gestyg en het die hoogste vlak sedert Junie 2024 bereik weens vervoerkoste wat pryse laat styg het. Jaarlikse inflasie vir kos en […]
# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die Gautengse SAPD en Ekurhuleni-metropolisie geloof nadat hulle ʼn vermeende transitoroof-bende onderskep het voor die misdaad kon plaasvind. Die bende word moontlik verbind met talle ernstige en geweldsmisdade in die provinsie. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê wetstoepassingsbeamptes het toegeslaan op ʼn huis in Daveyton aan die […]
# Yemen’s Iran-backed Houthis struck two Saudi Arabian oil tankers in the Red Sea, days after announcing a naval blockade on Saudi vessels. The attacks were carried out using several ballistic and cruise missiles, as well as drones. Houthi military spokesperson Yahya Saree says they will continue their naval operations against Saudi Arabia and persist […]
# Die hof vir klein eise se monetêre regskrag word op 1 Augustus verhoog van 20-duisend- tot 30-duisend-rand. Die eerste aanpassing sedert 2019 brei toegang uit tot bekostigbare, doeltreffende geregtigheid gegrond op meriete eerder as finansiële middele. Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling se woordvoerder, Palesa Rammitlwa, sê die uitwerking van die howe is […]
# Die Gauteng Departement van Menslike Behuising het die DA se bewering verwerp dat die Montrose Mega Stad-projek in Randfontein weens verwaarlosing verlaat is. Die party het Dinsdag ‘n oorsigbesoek aan die behuisingsprojek gebring en gesê dit gaan net agteruit en is ‘n simbool van wanbestuur en verwaarlosing. Die woordvoerder van die departement, Tahir Sema, […]
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se beloofde ondersoek na Iran se deelname aan die Will for Peace 2026-vlootoefening, het tot stilstand gekom. Die president het die ondersoek in Februarie vanjaar ingestel en ʼn ondersoekpaneel onder voorsitterskap van regter Bernard Ngoepe aangestel. Chris Hattingh van die DA sê Ramaphosa het in ʼn parlementêre antwoord […]
# Commonwealth Games: The Commonwealth Games are set to begin in Glasgow, Scotland, today. More than three-thousand athletes from 74 countries will compete across 215 medal events in 16 sports – ten able-bodied and six integrated para sports. This contingent includes a total of 112 South African athletes. Glasgow stepped in when the Australian state […]