# Soil of Africa verwelkom drie Hoofstuk 9-instellings se ondersoek na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Dit het ten doel om tekortkominge in die aanmelding van sake, ondersoeke en ondersteuning aan slagoffers te ontbloot en aanbevelings te ontwikkel om aanspreeklikheid en toegang tot geregtigheid te versterk. Woordvoerder Luzuko Sofute sê die ondersoek […]
# Women and Men Against Child Abuse sê herhaalde vertragings met die vonnisoplegging van die veroordeelde pedofiel, Iain Wares, ontsê sy slagoffer geregtigheid. Die voormalige onderwyser aan Rondebosch Boys Primary in Kaapstad is skuldig bevind in ‘n geskiedkundige saak van seksuele misbruik meer as drie dekades gelede teenoor ‘n leerder, wat destyds 12-jaar-oud was. Die […]
# Forum for South Africa verwelkom die ondersoek na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Die ondersoek deur die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Menseregtekommissie en die Kommissie vir die Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe wil ingewortelde swakhede in die aanmelding-, ondersoek- en slagofferondersteuningsprosesse identifiseer. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, […]
# Athletics: Twenty-year-old Bayanda Walaza became the fourth fastest South African of all-time when he won the men’s 100-metres at a meeting in Slovakia. He crossed the line in 9.89-seconds, his best personal time and a meeting record, placing him behind Akani Simbine, Benjamin Richardson and Gift Leotlela. Jamaican Ackeem Blake finished second and Canadian […]
# Hokkie: Die GOOD-party sê die Departement van Sport, Kuns en Kultuur moet Suid-Afrika se hokkiespelers finansieel ondersteun in plaas daarvan om miljoene op amptenare se Wêreldbeker-reise te bestee. Die party se nasionale jeugorganiseerder, Kaden Arguile, sê die Suid-Afrikaanse Hokkiefederasie se openbare oproep vir skenkings is ‘n verleentheid. Hy sê spelers word elke jaar uitgestuur […]
# Rugby: Italian prop Marco Riccioni has been banned for two club matches after receiving a red card in the 57-10 Nations Championship loss to Australia in Perth. He was on the sidelines when he got involved in a skirmish during the second half. The tournament’s foul play review committee says Riccioni’s actions could have merited a four-week […]
# Work-from-home job opportunities in South Africa have reached an all-time high in the first half of this year. This is according to job platform Pnet’s latest Job Market Trends Report, which shows remote employment opportunities were 28-percent higher compared with the same period last year, while opportunities have grown by 41-percent over the past […]
# ActionSA in die Wes-Kaap sê hy is bekommerd na ‘n toesigbesoek aan die Sarepta-ouetehuis in Kuilsrivier, wat bevind het die fasiliteit is onder ernstige operasionele en finansiële druk. Sarepta huisves tans 136 inwoners, waarvan nagenoeg 60-persent psigiatriese pasiënte is wat uit hospitale in die sorg van die inrigting ontslaan is. Stephan Gerber van ActionSA […]
# Minister of Finance Enoch Godongwana has called an urgent general meeting of the embattled Public Investment Corporation for next week, where the remaining five nonexecutive directors will face a vote for their removal. This comes after four more board members resigned yesterday, bringing to six the number of nonexecutive directors to quit. The PIC, […]