Skip to content

Tshwane gee voorkeur aan beskerming van gemeenskappe wat deur maagdermsiekte getref is [KLANK]

# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê hulle gee voorkeur aan gemeenskappe wat deur die uitbreking van maagdermsiekte getref is terwyl herstelwerk voortduur by Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg. Die getal bevestigde gevalle het tot 433 gestyg en raak gebiede soos Bronkhorstspruit, Zithobeni, Dark City, Rethabiseng en Sokhulumi. Moya sê die metro is van plan om aanspreeklikheid te eis vir die mislukkings wat tot hierdie krisis bygedra het:

ENG MoyaONGastrointestinal