# President Cyril Ramaphosa says South African society remains grounded in a culture of human rights, the rule of law and the expression of people’s will through regular elections. The president participated in the fourth meeting of the ‘In Defence of Democracy’ initiative in Spain over the weekend. In his weekly newsletter, Ramaphosa says in many places, […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die spoorweg wat eens die ruggraat van die openbare vervoerstelsel was, het oor die jare verval weens vandalisme, kabeldiefstal en onderbelegging. Al Kaapstad se spoorlyne werk weer, insluitend belangrike roetes tussen Khayelitsha en Mitchells Plain. Sileku sê minibus-taxi’s het die hoofbron van vervoer in die provinsie […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die tydperk om kommentaar te lewer oor die konsep-Geskiedenisleerplan en beoordelings-beleidsverklarings vir grade 4 tot 12 met 30-dae verleng weens openbare belangstelling. Die wysigings het begin met die werk van die ministeriële taakspan vir Geskiedenis wat oudminister Angie Motshekga in 2015 aangestel het. Woordvoerder Terrence Khala […]
# Die GOOD-party is bekommerd oor die Stad Kaapstad se aanwending van geleende fondse, terwyl inwoners steeds sonder basiese dienste is, in weerwil van bewerings van grootskaalse beleggings in infrastruktuur. Dit hou verband met ‘n belegging van 9,7-miljard-rand wat in 2024 aangekondig is. Woordvoerder Suzette Little sê die bedrag is voorgelê as bewys van die vordering […]
# Rugby: Springbok Women’s Sevens coach, Cecil Afrika, says there are good lessons to be learned from their performances in Hong Kong, the first of three World Championship events. South Africa suffered defeats to Australia and Canada, followed by a famous win over Great Britain in their final pool match. They then lost to Great Britain […]
# Iran has reportedly rejected a second round of peace talks with the US in Islamabad, Pakistan, today, citing Washington’s excessive demands, unrealistic expectations, constant shifts in stance, and the ongoing naval blockade, which it considers a breach of the ceasefire. This comes after the White House confirmed that US vice-president JD Vance would lead another […]
# Die vakverbond Cosatu verwelkom Cyril Ramaphosa se onlangse besoek aan Spanje en sy fokus op die bevordering van handels- en beleggingsverhoudings. Bilaterale betrekkinge tussen Suid-Afrika en Spanje het van 2024 tot 2025 met 8,3-persent toegeneem. Die afgelope dekade het meer as 150 Spaanse maatskappye in die land belê en meer as 20-duisend werksgeleenthede geskep. […]
# Cricket: The Punjab Kings extended their unbeaten run in the Indian Premier League with a commanding 54-run victory over the Lucknow Super Giants. Priyansh Arya scored 93, and Cooper Connolly 87, and the pair shared a dominant second-wicket partnership of 182 in 80 balls, to guide Punjab to 254 for seven. Lucknow could only manage […]
# Die drukgroep Activists and Citizens Forum sê die plofbare bewerings deur die geskorste polisiekommissaris van Mpumalanga, Daphney Manamela, moet nie ligtelik opgeneem word nie. Haar aantygings sluit in beskuldigings van omkopery, die beskerming van korrupte beamptes en dat haar verwydering beplan is om te verhoed dat sy misdaad in die polisie blootlê. Sy het […]