# Die 23-jarige Jeanet Mokoena, ʼn student aan die Universiteit van die Wes-Kaap, het ʼn bloedkankerpasiënt in Amerika ʼn nuwe kans op lewe gegee. Die honneurs-student in Taalwetenskap het van haar stamselle geskenk deur die DKMS, ʼn internasionale organisasie wat bloedkanker en ander bloedsiektes bestry deur pasiënte te help om geskikte stamsel-skenkers te vind. Mokoena sê haar begeerte om ʼn ander mens te help was groter as haar vrees vir die onbekende prosedure:
’n UWK-student skenk stamselle aan ’n Amerikaanse bloedkankerpasiënt [KLANK]
ENG MokoenaONLeukaemia