Skip to content

BEGROTING: GOOD-party sê die brandstofverligtings-maatreëls raak kant nog wal [KLANK]

# Die GOOD-party sê die tydelike brandstof-verligtingsmaatreëls wat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aangekondig het, is te laat om blywende verligting te bied. Hy het in sy mini-begrotings aangekondig dat die brandstofheffing van 4 November tot 1 Desember verlaag word met drie-rand per liter vir diesel en een-rand-50 sent per liter vir petrol. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die verligting van tien-miljard-rand is uit die Sentrale Energiefonds oorgedra:

ENG HerronONMeasures